Ons nuwe begin ...

Toe kry ons ons eerste begin. N nuwe begin ... Saam
Ek is baie bly dat jy in my lewe gekom het. Jy maak my beter, jy maak my gelukkig en jy maak my heel.
Jy is n absolute kompliment vir my en ek kan nie wag vir al ons toekomstige avontuure nie.
Dankie