Eerste Date night ...

Us by the lake

Ons eerste date . :)

Ek was so nervious, my kar was vuil, nie geweet hoe jy sal reageer op n date waar ons net met makaar kan praat en nioe kan wegloop nie.

Eventually sommer my pa se kar geleen, want ek was bang jy gaan nie impressed wees nie.

Maar die aand het jy my voorgestel aan ons eerste obsticle as n couple... ons fietsie.

Us by the lake