Jys nie so blond soos wat ek gedink het jy is nie...
Dis geen geheim dat na ons eerste paar onmoetings ek eerlikwaar gedink het jys 'n absolute hazard nie.
Van net sê wat jy wil,
na net doen wat jy wil.

Was jy maar 'n moeilike een om 'n oogie oor te hou.
Maar besides dit, Soos ek jou leer ken het, is ek bly om te rapporteer ...
Jy is soveel meer as net 'n hazard, jy is een Amazing persoon, met sulke mooi hart.