Baie dankie, dat jy jouself oor genooi het vir koffie.
Terwyl ek elke moontlike kombinasie van woorde by makaar in my kop
maak, om my die beste kaans te gee vir die pragtige dame om ja te se
vir my offer van n koffie date.
Het ek nie geweet dat jy presies dieselfde in gedagte gehaad het nie.
Ek is dankbaar dat dit die begin afgeskop het. Begin van die kort tydjie, van "Ek en jy".