"Die middagslapies moet stop."
Was die eerste woorde wat kwaai Laerne met my gepraat het.
Ek onthou ek was stom geslaan.
"Maak sy n grap,
kan oulike Laernetjie kwaad raak?"
En jy het nie gegrap nie ...
Vandag as ek terug kyk, is ek dankbaar. Dat jy in my lewe In gestap het met goeie intensies en die doel om my lewe op n postiewe manier te beinvloed.